Verbode drif
Irma Joubert(Author)
LAPA Publishers
Published on 1. July 2022
Book
Paperback/Softback
312 pages
978-1-77635-752-9 (ISBN)
Unfortunately, price unknown
Available (delivery time upon request)
Not available
Description
Sy's 'n boeremeisie, hy 'n Jood. 'n Boerejood, ja, maar nogtans 'n Jood. Vir hulle liefde is daar geen toekoms as hulle dit nie self skep nie.
Terwyl hulle jonk is, dink hulle nie aan die toekoms nie, leef hulle vir die nou, glo hulle die verskille kan oorkom word. En Izak Katz, weet Elizabeth, maak altyd 'n plan. Altyd. Hy, met sy lag, sy terg, die sagtheid in sy oe. Die paadjie wat aan hulle toebedeel is, is ongelyk. Soos die middelmannetjie in die drif. Hulle weet van mekaar vermy, van voorgee sodat niemand iets vermoed nie. Van wag. En van liefhe ... Totdat Elizabeth gedwing word om 'n doodsbelofte te maak. En sy weet, sy weet, hierdie keer is dit verby, nie eers Izak sal nou meer raad he nie.

More details
Language
Other
Place of publication
Pretoria
South Africa
Dimensions
Height: 198 mm
Width: 128 mm
Weight
1000 gr
ISBN-13
978-1-77635-752-9 (9781776357529)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Classification
Other editions
Additional editions

Person
Irma Joubert begin eers skryf toe sy einde 2004 aftree na 35 jaar van onderwys. Sy publiseer verskeie artikels en kortverhale in tydskrifte en word in 2005 aangewys as Media24 se "Spesialis Joernalis van die Jaar". Beide haar Tussen stasies-trilogie en haar Pontenilo-trilogie, asook die eerste boek van haar Oorlogstrilogie, naamlik Immer wes, is in Nederlands vertaal waar dit telkens onder die topverkopers tel. Vier van haar boeke is reeds in Duits vertaal en HarperCollins in Amerika.