Minki in die middel
Jaco Jacobs(Author)
Pan Macmillan South Africa Children's Books (Publisher)
Published on 6. July 2020
Book
Paperback/Softback
64 pages
978-1-77625-008-0 (ISBN)
Unfortunately, price unknown
Available (delivery time upon request)
Not available
Description
Minki het twee beste maats - Natalie en Lara. Natalie is mal oor ponies en gaan aan 'n perdrykompetisie deelneem waar die ruiters en hul ponies soos sprokieskarakters moet aantrek.
Lara neem danslesse en eendag as sy groot is, wil sy 'n ballerina of 'n hiphop-danser word. Wanneer sy hoor van 'n danskompetisie by die winkelsentrum, skryf sy dadelik in.
Minki belowe albei haar maats dat sy hulle sal kom ondersteun, maar dis is net een probleem ... die perdrykompetisie en die danskompetisie vind op presies dieselfde tyd plaas. Skielik voel Minki asof sy in die middel van 'n toutrekkompetisie tussen haar twee beste maats beland het. Hoe gaan sy ooit tussen Natalie en Lara kan kies?

More details
Language
Other
Place of publication
South Africa
Publishing group
Pan Macmillan South Africa
Target group
Reading Age: 9 years, Interest Age: From 3 to 8 years
Dimensions
Height: 203 mm
Width: 133 mm
ISBN-13
978-1-77625-008-0 (9781776250080)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Classification
Other editions
Additional editions

Jaco Jacobs
Minki in die middel
E-Book
07/2020
Pan Macmillan South Africa Children's Books
€4.49
Available for download
Persons
Jaco Jacobs is the author of more than 260 books and more than a million copies of his books have been sold. His work has been awarded 46 times. His books have been translated into English, Dutch, Italian and Portuguese. He has been nominated for the Carnegie Medal twice and two of his books have been adapted to film. Jaco lives in Bloemfontein with his wife, Elize, their daughters, Mia and Emma, three dogs, a cat and a pet python. Tumi K. Steyn het van kleins af begin teken en prenteboeke versamel. Haar werk het al in kinderboeke, tydskrifte en opvoedkundige publikasies verskyn. Sy hou van die natuur, lees en nuwe potlode. Sy bly in Johannesburg saam met twee besitlike katte.