
Die Amptelike K53 Net die Toets
Struik Lifestyle (Publisher)
Published on 1. July 2013
Book
Paperback/Softback
32 pages
978-1-4323-0199-6 (ISBN)
Unfortunately, price unknown
Article not available for order
Description
Nuut van die uitgewers van verskeie topverkopergidse vir die slaag van jou leerling- en bestuurslisensie, is Net die toets ideaal vir enige iemand wat so 'n bietjie meer oefening benodig voordat hulle die leerlinglisensie toets a?e. Met meer as 160 vrae wat alles dek van padreels, waarskuwingstekens, inligtingstekens en padmerktekens tot voertuigkontroles, motor?etse en reguleringstekens, sal jy die toets met selfvertroue a?e. Die vrae is waar nodig met padtekens en padmerktekens toegerus om die leerproses te vergemaklik. Die gids bevat ook 'n nuttige afdeling van wat op die dag van die toets benodig word, lisensiekodes en oor toetse wat elektronies afgele word.
More details
Language
Other
Place of publication
South Africa
Publishing group
Penguin Random House South Africa
Dimensions
Height: 280 mm
Width: 215 mm
Weight
120 gr
ISBN-13
978-1-4323-0199-6 (9781432301996)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Classification
Persons
Clive Gibson has decades of experience in the field of learner's and driver's test preparation. Clive has written many other training manuals, covering a wide range of subjects.
Content
Padreels; Waarskuwingstekens; Reguleringstekens; Padmerktekens; Gids- en Inligtingstekens; Voertuigbeheer: Ligte motorvoertuie/Swaar motorvoertuie; Motor?etse; Vereistes vir leerlinglisensie toets; Lisensiekodes; Elektroniese toets; Notas; Antwoorde.