
GedagteKringe
'n Afrikaanse Bundel
Lynelle Clark(Author)
978-0-9870330-6-2 (Publisher)
Published on 31. March 2019
Book
Paperback/Softback
274 pages
978-0-9870330-6-2 (ISBN)
Description
Gedagtekringe is 'n versameling stories, staaltjies, rubrieke en motiveringsartikels. Hier is iets vir elke leser: jonk en oud om te geniet.Dit sluit in 16 fiktiewe stories wat insluit verhale van verlore liefdes, 'n nuwe begin, speurstories, 'n drama, 'n fantasie, om jou drome te volg en gril stories. Die ses nie-fiktiewe verhale gaan meestal oor my belewenisse, my famile en tong-in-die-kies staaltjies. Ses motiverings artikels is ook geplaas. Sommige is my sienings vasgelê in die wêreld om my. Laastens sluit ek af met vier rubrieke. Nuusbrokkies wat my diep geraak het die laaste paar jaar.
More details
Language
Other
Product notice
Paperback (trade)
Unsewn / adhesive bound
Dimensions
Height: 229 mm
Width: 152 mm
Thickness: 16 mm
Weight
404 gr
ISBN-13
978-0-9870330-6-2 (9780987033062)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Classification