Veearts in opleiding
Cath Ard(Author)
LAPA Publishers
Published on 6. January 2020
Book
Paperback/Softback
48 pages
978-0-7993-9250-0 (ISBN)
Unfortunately, price unknown
Article not available for order
Description
Veearts in opleiding is propvol nuttige inligting wat jong lesers alles sal leer oor diere en hoe om hulle te versorg. Vind meer uit oor die verskillende tipe veeartse, hoe 'n veeartspraktyk werk, hoe om diere se liggaamstaal te verstaan en hoe om gesondheidsprobleme te diagnoseer en behandel.
Deel van die In opleiding-reeks met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van verskillende beroepsmense. Hierdie boeke sal jong lesers leer hoe om diere te versorg, hoe om 'n topatleet te wees, hoe brandveiligheid werk en hoe om te kodeer.
Eenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op 'n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk. Kan die kind 'n ruimtetuig herstel, 'n chemiese reaksie veroorsaak, die perfekte verband draai of 'n wolkekrabber bou? Loer binne-in een van hierdie interaktiewe boeke en vind uit hoe!

More details
Series
Language
Other
Place of publication
South Africa
Publishing group
Penguin Random House South Africa
Target group
Children/juvenile
Reading Age: From 7 to 11 years
Dimensions
Height: 256 mm
Width: 206 mm
Thickness: 8 mm
Weight
200 gr
ISBN-13
978-0-7993-9250-0 (9780799392500)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Classification
Person
Cath Ard is 'n Britse kinderboekskrywer met meer as 20 jaar se ervaring in die skryf van fiksie, nie-fiksie en tydskrifte vir van babas en kleuters tot tieners.