
As Almal Ver is
Suid-Afrikaners Skryf Huis Toe
Tafelberg Publishers Ltd
Published on 17. March 2010
Book
Paperback/Softback
320 pages
978-0-624-04801-5 (ISBN)
Description
Derduisende Suid-Afrikaners woon deesdae oorsee, sommige tydelik, ander permanent. Hulle vaar die vreemde in om uiteenlopende redes: jong professionele gryp werksgeleenthede aan, ander bevredig hul wanderlust in London, terwyl sommige hul horisonne in die Ooste gaan verbreed. In hierdie bundel deel van ons skrywers hul ervarings van 'n buitelandse verblyf. Kort na die aanvanklike opwinding kom die verlange en die vreemdheid van in twee werelde leef, maar ook 'n ontdekking van dit wat 'n mens aan Suid-Afrika bind. As almal ver is: Suid-Afrikaners skryf huis toe bevat nagenoeg 40 bydraes, waaronder etlike reisverhale oor bestemmings soos Parys, Kilimanjaro en selfs Beiroet. 'n Ekstra element wat beloof om die oog te vang, is 'n reeks strippe (comic strips) en sketse deur jong kunstenaars. Die titel sal almal wat al self in die buiteland was of wat familie daar het aan die hart gryp.
More details
Language
Other
Place of publication
Capetown
South Africa
Illustrations
Illustrations
Dimensions
Height: 222 mm
Width: 152 mm
Weight
366 gr
ISBN-13
978-0-624-04801-5 (9780624048015)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Classification
Person
Illustrated by