Taalwerkboek Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10-12
LAPA Publishers
Erschienen am 1. Juli 2024
Buch
Softcover
96 Seiten
978-0-637-00574-6 (ISBN)
Preis leider unbekannt
Lieferbar (Termin auf Anfrage)
Nicht bestellbar
Beschreibung
Ekstra taaloefeninge is iets wat skaars is en menige onderwyser (ouer en leerder) soek. Dit is wat die Taalwerkboek Afrikaans Huistaal Graad 10-12 ideaal maak:
Dit is 'n taalhersieningsboek vir Afrikaans Huistaal met oefeninge vir taalstrukture en -konvensies. Daar is hersieningsoefeninge van die volgende taalaspekte: woordkeuses, sinsbou, spelling, punktuasie, woordeskat-uitbreiding en kritiese taalbewustheid. Die hersieningsvrae is ook in noue samehang met die Nasionale Eksamen-vraestel 1 vir Afrikaans Huistaal (NSS en IEB) opgestel.
Hierdie boek is ideaal vir die leerder wat taalstrukture en -konvensies onder die knie wil kry en ekstra oefening wil doen. Die boek dien as aanvulling vir all taalhandboeke.
Antwoorde word op 'n QR-kode verskaf.

Weitere Details
Sprache
Andere
Verlagsort
Pretoria
Südafrika
Zielgruppe
Für Grundschule und weiterführende Schule
Interest Age: From 15 to 17 years
Maße
Höhe: 280 mm
Breite: 210 mm
Dicke: 8 mm
Gewicht
190 gr
ISBN-13
978-0-637-00574-6 (9780637005746)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Weitere Ausgaben
Andere Ausgaben

Joline de Klerk | Mia Singels
Taalwerkboek Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10-12
E-Book
07/2024
LAPA Publishers
9,49 €
Als Download verfügbar
Personen
Joline de Klerk en Mia Singels is beide ervare onderwysers met baie jare ondervinding in die Afrikaansklaskamer. Beide van hulle is betrokke met die skryf van studiegidse en/of Klasgids-artikels en het baie ondervinding met die nasien van matriekvraestelle in die Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen.